Die volgende antwoorde op jou vrae: 1. Die Logo is aangeheg op ons letterhead – ek sal ook foto’s aangeheg 2. Mnr. Remy verkies dit so dat ons nie ons kliente op die webwerf sit nie. Die bewoording soos volg: Dear Customer We are able to repair pumps and motors of all sizes and are able to test up to 90kW in-house in voltages of 380V,525V and 1000V. Our Workshop is aprox 1200 square meters and is situated in Witbank. Near Eadie Str. Off-ramp to N4 highway We have a permit to Repair and Certify Flameproof Enclosures and are a permit Holder SANS 60079-01 Mr. Neville Remy 3. Sien asb aangehegde Company Profile vir foto’s en inligting wat dit vir jou makliker sal maak. 4. Die GPS coordinates is as volg: Huidige Werkswinkel: S25° 52,767” E29° 12,429” Toekomstige Werkswinkel: S25° 49,344” E29° 16,919” Ek hoop die aangehegde inligting sal jou baie kan help. Laat weet gerus as jy enige iets anders nodig het ? S25° 52,767” E29° 12,429”